Bees en Niertjie pastei

Bees en Niertjie pastei

Hierdie pastei het ek deur die jare aangepas en gemaak soos ek daarvan hou. Ons het die vars niertjies dieselfde dag wat ons skaap geslag het verwerk en dan pasteie gemaak wat vrieskas toe moes gaan. Ai, my ma was een flukse vrou! Neutmuskaat het onlosmaaklik deel van...