Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Boerejongens

Table of Contents

Boerejongens is iets wat eintlik van Nederland sy ontstaan gehad het. Ek het so bietjie probeer navorsing doen tot waar die idee sy onstaan gekry het en nogal op Google af gekom op ‘n Kanibabis winkel in Utrecht in Nederland…so ek moes maar verby hou…ek het natuurlik heerlik geglimlag. Hoe die jonges heel gekoring uit daardie winkels stap. Elk geval…die Boerejongens wat ons ken het natuurlik ook hierdie uitwerking op die gebruiker indien dit in oormaat geneem word…veral as oupa die bottel by ‘n kamp oop vergeet en die klein kindertjies begin smul…dan sit mamma’s met stoute kindertjies. Ek dink tog dat daar ‘n verband is tussen Rumtopf en Boerejongens met die dossering van alkohol en vrugte met baie suiker. Vir hierdie resep is Hanepoot die eerste keuse en daarna Sultana’s omrede die suikerinhoud so hoog is.

750  ml brandewyn
500 g hanepoot of sultana druiwe korrels, jonk en mooi plomp
100 ml bruinsuiker per bottel wat gevul word

Verhit ‘n kastrol met water en sodra dit kook blansjeer die druiwe vir presies 1 minuut en plaas in 345 ml glas bottels en maak seker dit pas stewig teen mekaar. Voeg dan 100 ml bruinsuiker oor die druiwe en vul die bottel tot bo  vol met brandewyn. Laat die bottel vir 3 maande staan voordat dit gebruik word.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “Boerejongens”

  1. annelieb

    Baie dankie. Ek gaan beslis mawk vir die vakansie. Waardeer jou moeite.

  2. Annelien

    Groot plesier en geniet…met eish..hehe. Groete Annelien Pienaar

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!