
Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)
Die Pekan oeste kom in en Skeerpoort Pekans gee die publiek eerste keuse om: Keurgraad-, Tweede graad- en Gebreekte neute bestellings te plaas. Neute word vars gekraak. Pryse en verdere details op Skeerpoort Pekans beskikbaar.
Hi Annelien,
I ordered some Pekans via email on Monday but have not had confirmation of receipt of order.
How do I know if order has been received.
Kind Regards
Erica van Horick
Hallo Erica. I will follow up with Skeerpoort Pecans. Greetings Annelien
Hi Annelien
Ons kuier in Pretoria en ek wil Skeerpoort graag besoek oor die naweek. Waar kan ek jou location kry?
Hallo Irma,
Ek het nie ‘n fisiese winkel nie. Net my studio waar vandaan ek klas gee. Dit is nie elke dag oop nie. Jy moet afspraak maak.
Groete
Annelien