Zebra marmerkoek

Hierdie kleurvolle marmerkoek word met ’n aangepaste grootmaat-vanieljesponskoekbeslag berei waarin lou melk die water vervang. Die stewiger beslag hou die verskillende kleure mooi van mekaar geskei en skep ’n treffende marmer- of sebra-effek wanneer die koek gesny word. Suikerstroop, botterversiersel en handgemaakte fondantblomme sorg vir ’n professionele feeskoekafwerking.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 1 groot 4 laag koek portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions