Wit Vrugtekoek met ‘n Twist

Een van die vrae wat ek die meeste kry, is: "Hoe kry jy jou wit vrugtekoeke so mooi lig van kleur?" Die geheim lê nie in die beslag nie, maar reeds by die voorbereiding van die vrugte. Deur die vrugte vooraf in 'n helder alkohol soos Malibu Rum te week, behou hulle hul natuurlike kleure en ontwikkel hulle 'n sagte, tropiese geur wat besonders mooi saam met die neute en speserye werk. Malibu se subtiele klappernote raak tydens die bakproses baie sag en ondersteun die vrugte sonder om te oorheers. Indien jy eerder die meer tradisionele geur verkies, bly Old Brown Sherry steeds 'n uitstekende keuse. Hierdie is een van daardie koeke wat met tyd net nóg lekkerder word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - 1 Bundtkoek, of 2 halfbroodpanne, of 2 × 20 cm ronde of vierkantige koeke, of ongeveer 24 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions