Wit sjokolade fudge

Hierdie is een van my gunsteling-resepte wanneer ek Kersgeskenke uit die kombuis voorberei. Die resep lyk eenvoudig, maar die sukses lê in die tydsberekening. Temperatuur bepaal of jou fudge sy syagtige tekstuur behou of korrelig raak. Lees daarom die volledige resep voordat jy begin. Sodra jy die basistegniek bemeester het, wag daar 'n wêreld van kreatiwiteit. Verander die sjokolade, speel met geure, voeg bros teksture by en maak elke pan uniek.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 750 g of 24 kleiner blokkies as jy werk portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions