Wildspastei
Maak ’n geurige wildspastei met boud-, blad- of stowevleis wat stadig saam met rooiwyn, wortels, seldery, sampioene, knoffel en gerookte spekvleis gaargemaak word. Wildsvleis met ’n sterker smaak kan vooraf in karringmelk gemarineer word. Die fyn vleisvulsel word met die gepureerde groente gemeng, met skilferkors bedek en goudbruin gebak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 90 mins
Totale Tyd - 120 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.