Weetbix-sade en Sitrus beskuit

Na aanleiding van die goeie terugvoer rakende die Weetbix beskuit resep het ’n paar oulike Twists bygekom. Hugo van Wyk het die resep ’n heerlike sitrus twist bygesit en dit is fantasties! So, kom ons bak heerlike beskuit en wat ook gesond is vir ons hele gesin.

Prep Tyd - 40 mins

Kook / Bak Tyd - 40 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 70 vingers ongeveer. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions