Warm water pasteideeg: Vark fillet pastei
Die oorsprong van hierdie resep lê in die markdorpie Melton Mowbray in Engeland, waar die wêreldbekende varkpastei reeds sedert die 18de eeu gebak word. Die Engelse het 'n groot invloed op ons eie koskultuur gehad, en soos met soveel resepte het Suid-Afrikaanse kokke deur die jare hul eie stempel daarop afgedruk. Die geheim van hierdie pastei lê in die warmwaterdeeg – 'n unieke deeg wat met warm vet voorberei word en sterk genoeg is om sy eie vorm te behou sonder 'n bakvorm. Tradisioneel word uitgekookte bees-, skaap- of varkvet gebruik, maar goeie gehalte ghee lewer ook uitstekende resultate.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 1 groot 15 cm pastei vir 4 persone portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.