Waenhuis koek
Hierdie dekadente Waenhuiskoek kombineer ’n vanielje- of sjokoladekoekbasis met ’n bros, ligte meringuelaag en gestabiliseerde roomvulsel. Die koek word in twee panne gebak en daarna soos ’n luukse toebroodjie saamgestel. Kies mokka, karamel, bessies of neute om jou eie variasie te skep.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 60 mins
Totale Tyd - 80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.