Sjokoladekoek
Hierdie maklike sjokolade-feeskoek word in twee lae gebak en kry sy sagte tekstuur van warm melk, botter en geklitste eiers. Geur dit met vanielje, koffie, rum of brandewyn en versier na hartelus.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 2 ronde koeke 23 cm / 1 groot ring koek / 1 oondpan portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.