Volkoring Broodjie
Hierdie broodjie was altyd my Ma se noodbroodjie.
Sy het so paar gemaak en dan die rou deeg net so gevries.
Sodra sy dit nodig gehad het, het sy dit uit gehaal en dan vir 1 uur buite laat ontdooi en dan soos normaal gebak.
Die broodjie word nie met gis gebak nie, maar wel ‘n chemiese rysmiddel, koeksoda.
Soos julle in die les van rysmiddels kan onthou het koeksoda altyd ‘n suur nodig om dit te aktiveer, die karringmelk bevat genoeg melksuur om die proses aan die gang te sit.
Die karringmelk kan ook met gewone joghurt vervang word omdat dit ook natuurlik deur bakteriele werking aangesuur het.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 4-6 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.