Volkoring-Appel Diabetiese muffin

Wanneer jy met diabetes of insulienweerstand leef, hoef jy nie smaak prys te gee nie. Hierdie appelmuffins bewys dat eenvoudige, voedsame bestanddele saam 'n heerlike happie kan skep wat jou langer versadig en maklik by 'n gesonde leefstyl inpas.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 muffins portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions