Vleisbroodjie-Meatloaf
’n Geurige, sappige vleisbroodjie wat nie uitmekaar val wanneer dit gesny word nie. Die spekomhulsel, sagte brood en korrekte rustyd verseker ’n heerlike tekstuur en netjiese skywe.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 60 mins
Totale Tyd - 80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.