Vleis- en Groente Aftreksel

Aftreksel is die basis van menige geregte in die kombuis en deur jou eie te vervaardig sonder enige preserveermiddels en toegevoegde soute…kan dinge net lekkerder raak in elke gereg wat jy berei. Daar is soveel nadelige dinge in pakkies sop poeier dat dit beter is om in die gewoonte te kom om jou eie aftreksels te kook. Loer gerus ook op die webtuiste na die resep oor hoe om jou eie droë sop poeier te maak

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions