Vinnige Ontbyt Skons

’n Betroubare basiese skonresep met ’n sagte binnekant en goudbruin kors. Die geheim is om die deeg met twee messe te meng en dit so min moontlik te hanteer.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 20 mins

Totale Tyd - 40 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 210°C

Porsies - 12 skons portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions