Vinnige Hoender met pruimedant sous en gebraaide rys

Pruime en hoender is 'n klassieke kombinasie wat mekaar perfek aanvul. Die natuurlike vrugtesuur sny deur die sagte hoender, terwyl heuning en tiemie die sous afrond met warm, aromatiese geure. Hierdie resep is een van daardie staatmakers wat maklik aangepas kan word volgens die seisoen – gebruik vars pruime wanneer dit volop is of vervang dit met pruimedante, kersies, frambose of selfs pynappel vir 'n heel nuwe geurervaring.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2-4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions