Venstertjie koekies

Linzer koekies is een van daardie resepte wat nog altyd deel van ons Feestydtradisies was. Die mooiste daarvan is dat geen twee baksels ooit presies dieselfde hoef te wees nie. Ek gebruik graag bessiepuree uit my vrieskas, maar vars vrugtesappe soos granaat, pynappel of suurlemoen lewer net so 'n heerlike vulsel. Vir my bly die helder rooi jellie egter die mooiste – dit maak hierdie koekies net nóg meer feestelik.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 24 koekies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions