Veelsydige Vanielje Sponskoek

Hierdie ligte kookmelk-sponskoek word met olie gemaak en bly heerlik sag. Gebruik die volle beslag vir koeke of kolwyntjies, of halveer dit vir ’n buigsame rolkoek wat maklik oprol.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 2 ronde koeke of 24 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions