Veelsydige Bakkersmengsel

Annelien se Basiese Bakkersmengsel kombineer koekmeel, bakpoeier, sout en koue botter of bakkersmargarien in een gerieflike bêremengsel. Gebruik dit as basis vir kaasskons, broskorsdeeg, plaatkoekies en talle ander soet en sout gebak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 piering grootte plaatkoekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions