Vark Krakelinge

Leer hoe om varklies of varkpens met sappige vleis en goudbruin, kraakbros vel voor te berei. Die tuisgemaakte Monkey gland-sous vorm ’n ryk, soet-suur basis, terwyl asyn, growwe sout en die regte oondtemperatuur vir perfekte varkkrakelinge sorg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions