Turksvy stroop

Turksvye is een van ons mooiste Suid-Afrikaanse somervrugte en wanneer die rooi vrugte in seisoen is, is dit die ideale tyd om hierdie besonderse stroop te maak. Deur die sap stadig te onttrek sonder om die pitte te breek, kry jy 'n helder, juweelrooi konsentraat met 'n suiwer vruggeur. Dit verg 'n bietjie geduld, maar die eindresultaat is elke minuut werd. Hierdie stroop is 'n ware spensskat wat jou deur die jaar herinner aan warm somersdae.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 x 375 ml houertjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions