Turkse lekkergoed

Hierdie sagte Turkse lekkers het ’n delikate, satynagtige binnekant en ’n stewige versiersuiker-en-mielieblomlagie aan die buitekant. Kies tussen pienk rooswaterlekkers of geel suurlemoenlekkers en geniet ’n nostalgiese tuisgemaakte bederf wat net so mooi lyk as wat dit smaak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 50 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions