Tuna en Oyster sampioen quiche

’n Bros kaasdeegkors word gevul met tuna, spek, gekaramelliseerde uie, sampioene en ’n romerige dille-eiervulsel. Vervang die tuna met gaar snoek, stokvis, gerookte skelvis of krapstokkies vir ’n nuwe geurvariasie. Die resep kan ook met glutenvrye meel berei word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions