Tropiese Hoender Ciabata broodjie
Die resep bestaan uit drie dele. Daar is die resep om jou eie Ciabata mee te bak, daarna maak jy 'n slaaisousie aan wat ook vir 'n maand in die yskas kan hou, en laaste die gemarineerde hoender repies. Hierdie is my naweek kuierkos vir my gaste by die Gastehuis op die plaas. Dus hoop ek julle geniet die ete sommer baie saam met my! Ciabata of Pantoffel brood 500 g Steengemaalde Witbrood meel 380 g Lou water 5 g Kits gis 7 g Sout 30 g Olyf olie Metode 1. Sif die koekmeel, gis en sout saam. Maak ‘
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.