Trio skons: sjokolade, vla en blondies!
Ek glo 'n goeie skon moet lig wees, 'n sagte krummel hê en sommer nog louwarm uit die oond geëet word. Hierdie resep het oor jare ontwikkel en het selfs 'n eiervrye weergawe opgelewer vir een van my eie "Filistyne". Die basisdeeg bly dieselfde – jy verander net die geur en die sjokoladenibs volgens jou lus. Só kry jy drie unieke skons uit een staatmakerresep.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.