Toweragtige Sjokolade Melktert

Met slegs een loperige beslag vorm hierdie besonderse sjokolade-vlakoek sy eie koek- en vlae tydens die bakproses. Die koek word stadig in ’n waterbad gebak, oornag verkoel en met ’n ryk sjokoladeganache bedek. Vervang die kakao met vlapoeier of mielieblom vir ’n vla- of vanieljeweergawe.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - 8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions