Toffie karamel lekkers
Hierdie sagte karamelblokkies neem ’n bietjie tyd en geduld, maar die beloning is groot. Die geheim lê daarin om die suiker stadig en versigtig te laat oplos en die karamel presies tot die regte temperatuur te kook. Die eindresultaat is ryk, sag en heerlik romerig.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 30 stukkies ongeveer portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.