Tiramisu met ‘n Twist
Hierdie Amarula-koffie-roomkaastert kombineer gegeurde koffie, boudoir- of sponsvingers en ’n romerige roomkaasvulsel. Dit kan as individuele nageregte, ’n driehoekige tert of ’n groot yskastert voorberei en met kakao en sjokoladeskaafsels afgerond word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.