Tepache (Pynappel bier)
Ek is nog altyd gefassineer deur die vermoë van mikroörganismes om eenvoudige kos in iets heeltemal nuuts te omskep. Tepache is vir my die perfekte voorbeeld daarvan. Hierdie tradisionele Mexikaanse drank maak gebruik van die natuurlike giste en bakterieë wat reeds op die pynappel se skil voorkom. Geen brouersgis word benodig nie—net goeie higiëne, kwaliteit bestanddele en geduld. Die resultaat is 'n ligte, effens bruisende drank met 'n sagte "skop" en 'n wonderlike tropiese geur. En as die fermentasie 'n bietjie te ver gaan? Dan het jy sommer die begin van 'n uitstekende pynappelasyn!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1.5 liter portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.