Tamatie konfyt
’n Tradisionele tamatiekonfyt wat met ryp of groen tamaties berei kan word. Volg die korrekte waterverhouding en weektyd vir helder, deurskynende tamaties, of maak ’n vinniger snipperkonfyt sonder die weekproses.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 – 6 x 375ml botteltjies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.