Tamatie en Koljander sop
’n Ligte tamatiesop met vars koljander, gekrummelde fetakaas en ’n skeut room. Rooster vars tamaties vir ’n dieper geur of gebruik geblikte tamaties vir ’n vinnige weeksaandete.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.