Tadisionele Suikerbrood
Hierdie outydse sponskoek uit Mev. Tulleken se resepte word sonder enige chemiese rysmiddel gebak. Die koek het ’n strooi- tot goudkleurige, bros korsie en ’n besonder ligte, fyn binnekant. Bedien dit eenvoudig met vars bessies en room of voeg ’n geursel van jou keuse by.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1 x 23cm koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.