Tacos, Tortilla of Nachos, maak jou eie!

Hierdie tuisgemaakte mielietortillas word gemaak met ongesifte polenta of medium growwe mieliemeel en bied twee heerlike eindresultate: sagte tortillas vir wraps of goudbruin bros nachos en taco's. Die resep wys jou stap vir stap hoe om die deeg reg te kry, waarom die meel so belangrik is en hoe klein veranderinge in voginhoud die perfekte tortilla bepaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 10 x piering grootte tortilla’s portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions