Suurlemoenstroop Rooibos ystee

Koel op die lekkerste manier af met ’n tuisgemaakte rooibos-ysteestroop vol vars kruisement, suurlemoen en gemmer. Die gekonsentreerde stroop kan vooraf berei, verkoel of gevries word en word net voor bediening met sodawater verdun.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions