Suurlemoen Vlatert

Anders as die bekende kondensmelkweergawe het hierdie suurlemoentert ’n ligter, minder soet vlabasis wat met vars suurlemoensap, skil, botter en eiers berei word. Italiaanse meringue gee ’n stabiele, glansende afronding wat mooi spuit en sy vorm goed behou.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Medium

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 x 22-25cm flan pan portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions