Suurlemoen-Papawersaad muffins

Lemon and Poppy Seed is wêreldwyd een van die gewildste muffingeure, en ek wou nog altyd 'n weergawe ontwikkel wat nie net mooi rys nie, maar ook dae lank klam bly. Ná baie toetse in die kombuis is hierdie resep die een waarna ek telkens terugkeer. Die karringmelk sorg vir 'n sagte krummel, terwyl vars suurlemoenskil die hele muffin met natuurlike sitrusgeure vul. My geheime bestanddeel? 'n Klein bietjie klapper. Niemand raai ooit waar daardie subtiele ekstra geur vandaan kom nie!

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 muffins portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions