Suurlemoen en Dill gegeurde Hoender
Maak sappige braaihoender met ’n geurige marinade van karringmelk, perskeblatjang, suurlemoen en dille. Marineer en vries die hoender vooraf vir maklike onthaal- of kampkos.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.