Suurdeeg Wafels

My Ma het sonder dat ek dit besef het altyd met plantjies brood en beskuit gebak. Ons het geen ander metode van brood en wafels maak geken nie. Selfs die plaatkoekies is met hierdie mengsel gemaak. Die deeg is ongelooflik lekker en maklik om mee te werk en ek hou dit vir 5 dae in die yskas en bak soos nodig. Ons eet die wafels met soet en sout vulsels en maak ‘n hele maaltyd daarvan. Die deeg word met gis aangemaak en het daardie kenmerkende soetsuur reuk eie aan broodbak. Die deeg is uiters ges

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 - 8 wafels portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions