Stabilisering van Room en Karamel

Een van die vrae wat ek die meeste ontvang, is: "Hoe kry ek my room mooi styf?", "Waarom word my karamel loperig?" of "Hoe keer ek dat my roomkaasversiersel smelt?" Die antwoord lê meestal in temperatuurbeheer én die gebruik van geskikte stabiliseerders. Hieronder deel ek die metodes wat ek self gereeld gebruik wanneer ek koeke vir lang funksies, warm dae of uitgebreide versierwerk voorberei.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions