Spyskaart Beplanning

Gesins-spyskaartbeplanning hoef glad nie ingewikkeld te wees nie. Hierdie praktiese idees help jou om die week se etes vooruit te beplan, bestanddele oor verskillende geregte te benut en die daaglikse “Wat eet ons vanaand?”-vraag ’n bietjie makliker te maak. Van vinnige weeksaande tot slim maniere om oorskiet in nuwe maaltye te omskep – hier is inspirasie om jou kombuis rustiger en jou gesin se etenstyd lekkerder te maak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions