Sout skonsies met loopbeslag

Maak ongeveer 48 vinnige mini-worsiemuffins met ’n eenvoudige sout beslag van koekmeel, melk, eiers en sonneblomolie. Die happies kan met gerookte rooiworsies, gaar maalvleis, kaas, groente of ander oorskiet gevul word. Bedien dit met tamatiesous of rond dit met ’n geurige Marmite-en-botterbolaag af.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - Ongeveer 48 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions