Sosatiesous vir alles-en-nog-wat!
Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is 'n uittreksel uit my Boerekos met 'n Twist kookboek en Vleis die Omvattende gids se resepte gekombineer vir 'n Kerriepoeier wat jy self kan maak en 'n Garam masala. 250 ml (1 k) olyfolie of sonneblomolie 750 ml (3 k)water 750 ml (3 k)asy
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1.5 liter marinade portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.