Ouma Hantie se Sosaties
Sagte lam-, skaap-, bees- of varksosaties met droë appelkose, uie en ’n soet-suur kerriesous. Die lang marineertyd gee die vleis kans om sag te word terwyl die kenmerkende kerriegeure ontwikkel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.