Bakkers sjokolade VS Couverture

Hierdie praktiese gids verduidelik alles wat elke tuisbakker oor couverture sjokolade behoort te weet. Leer wat couverture van gewone bakkerssjokolade onderskei, waarom kakaobotter so belangrik is, hoe om die kakao-persentasie op verpakkings te verstaan en waarvoor die vloeibaarheid (fluidity) van sjokolade gebruik word. Die artikel gee ook riglyne oor temperering, die beste toepassings vir verskillende kakao-persentasies en 'n oorsig van professionele sjokoladehandelsmerke wat in Suid-Afrika beskikbaar is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions