Songedroogde Tamaties
Roma-, Romatica- en kersietamaties is ideaal vir tuisgemaakte gedroogde tamaties. Bêre dit volledig gedroog in die vrieskas, plaas die ongegeurde tamaties in olie vir verkoelde bewaring of maak ’n klein, korttermynmarinade met knoffel, roosmaryn, balsamiese asyn en kruie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 100°C
Porsies - 2 x 375ml glasbotteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.