Songedroogde Tamatie marmelade smeer

Die stadige droogproses laat die tamaties se natuurlike suikers konsentreer en begin karameliseer. Daarna word die tamaties saam met balsamiese asyn, heuning, speserye en vars knoffel tot ’n dik, geurige marmelade gekook. ’n Wonderlike manier om ’n oorvloed tamaties vir later te bêre.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 70°C

Porsies - 250 ml ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions