Soetsuur Kiepie oor die kole

Maak sappige soetsuur hoender met ’n maklike braaisous van appelkooskonfyt, pynappel, Worcestersous, gebraaide uie, knoffel en gerookte paprika. Die hoender word eers in die oond gaargemaak en daarna oor matige kole met die sous bedruip totdat dit klewerig en gekaramelliseer is. Hou ’n skoon gedeelte sous apart vir bediening of vries dit vir ’n volgende braai.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions