Soet-suur eier slaaisous
Hierdie sous was altyd gereed in bottels toe ek Universiteit toe gegaan het. Lees die metode vooraf en werk stadig met die eiergele om te keer dat die sous skif. Die sous kan ongeveer 2 maande in die yskas gestoor word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.