Sodawater pastei deeg
Die geheim van hierdie deeg lê daarin om die koue botter nie in die meel in te vryf nie, maar dit liggies met jou vingers te meng sodat die botterstukke sigbaar bly. Die deeg word daarna verskeie kere gerol en gevou om die lae te vorm. Dit vries ook besonder goed rou, dus is dit die ideale deeg om in groot hoeveelhede voor te berei en gereed in die vrieskas te hou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 600g deeg portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.